Jans rautenbach biography of mahatma




  • Jans rautenbach biography of mahatma
  • Jans Rautenbach (1936–2016) - LitNet!

    Shares0Facebook0Tweet0Pin0Print0Email0LinkedIn0

    Ek het Jans Rautenbach die eerste keer by die Kriterion-filmfees in Amsterdam ontmoet. Dit was Oktober 1995.

    Jans rautenbach biography of mahatma

  • Biography of mahatma gandhi
  • Jans Rautenbach (1936–2016) - LitNet
  • Biography of Jans Rautenbach
  • Jans Rautenbach - Biography - IMDb
  • Hy was daar om oor sy skitterende werk te praat. Jans het in ’n tyd toe sy tydgenote in die jare sestig Afrikaanse melodramas en romantiese musiekfilms vervaardig het, drie rolprente gemaak wat meer as 40 jaar later nog as baanbrekerswerk beskou word: Die kandidaat, Katrina en Jannie totsiens.

    Gedurende die jare sewentig en vroeë tagtigs het nog films gevolg, wat uiteindelik ’n besonderse oeuvre vorm. Jans se nalatenskap is sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse filmkuns as ’n vernuwer en ’n ware skrywer-regisseur.

    Biography of mahatma gandhi

    In al sy rolprente het hy die medium gebruik vir sy persoonlike wêreldbeskouing en het hy vrae gestel oor wie en wat die Afrikaner is. Hy was ’n Afrikaner wat van binne die Afrikanergemeenskap krities na die gevolge van apartheid gekyk het.

    Hy was ook ’n humanis wat besef het hoedat die apartheidsisteem talle van s